Testimonial

Bestel by TechnoPro!!!

Wednesday 20 August, 2014



Ongelukkig skryf ek in Afrikaans, want hier in die Vrystaat is ons spreektaal Afrikaans.
Ek het 'n " Bushnell The Truth Laser Rangefinder" bestel. Die persone wat my gehelp het, het my met raad voorsien en dit nogal in Afrikaans. Die diens was van die beste en ek sal TechnoPro Optics aanbeveel. Ek jag baie met die Boog en vind die "Rangefider" uitstekend. Die wat jag, geweer of Boog en het nog nie een...bestel by Techno Pro !!!
Testimonial By: HERMANUS Le Roux — Kroonstad, FS, South Africa

Back
View All Testimonials

Add My Testimonial

Sorry we ran out!

Simply enter your details below and we will send you an e-mail when the item is back in stock!

Secure 128bit encryption. Scan Me !! Visit TechnoPro - Optics Online on ShopMania
Copyright © 2017 Anything Outdoor. South Africa - Your trusted online shop
Parse Time: 0.686 - Number of Queries: 1946 - Query Time: 0.417552963699